Teken in op die VIA-nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Skryf só vir ’n program in

Op watter program wil jy wees?

Testing the description box

Hartskos

Kom ons braai

Laat die potte prut

My droom-trourok

My plek of joune?

My sakpas-troue

Pasgetroud

Raai wat is toegedraai

Skoonpa-se-tong

Wie's my liefie?

Wil jy op VIA adverteer?

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27 11 217 3119


Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


Ons sal jou dan terugkontak en vir jou ’n voorstelvorm stuur. Vul asseblief hierdie vorm in en stuur dit vir ons terug. Jy sal binne twee maande van ons hoor.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


We will contact you back and send you a proposal form. Please fill it in and send it back to us. You will hear back from us within two months.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Of stuur ’n e-pos na...
info@viatv.co.za

En onthou, ons is ook op...

Menu

VIA deel idees vir ’n Moedersdag-bederfsessie

Meer stories

Moedersdag is om draai en as jy nog onseker is oor hoe jy die moeder-figuur in jóú lewe wil bederf, kom steel gerus ’n paar oulike idees by ons.

1. Vier die moeder in jou lewe met ’n Glam-middagete by Kaapstad se The Ritz-hotel se restaurant, CASA. Vir net R295.00 per volwassene kan jy en jou ma ’n sjampanje-middagete geniet. Dié pakket sluit lewendige musiek en ’n asemrowende uitsig in. Vir  kinders tussen die ouderdom van ses en twaalf is dit slegs R125.00 per persoon. Kinders onder vyf kuier gratis. The Ritz-hotel is op die hoek van Hoof- en Camberwellstraat in Kaapstad. Skakel gerus die CASA-restaurant by 021 439 6010 vir besprekings en navrae.

2. Die Top of the Ritz-middagete is ’n eksklusiewe pakket wat net 60 gaste kan akkommodeer. Dié pakket sluit een glasie sjampanje en ’n sewe-gang-maaltyd in. Dit kos R850 per persoon.

3. Oefen jy en jou ma graag saam? Of dalk wil jy haar help om ’n leefstyl-rewolusie te begin? Kom val dan by #Fiks2018 in! Fiks2018 gee vir jou en jou ma die geleentheid om saam 2018 julle fiksword-jaar te maak. Kom oefen elke Saterdag by ’n venue naby jou! Die enigste vereiste is dat jy gewillig is om deel te word van die fiks-word revolusie. Daar is 14 venues regoor Suid-Afrika. Een oefensessie beloop net R30. Woon ’n spesiale moedersdag-sessie op Saterdag, 12 Mei by saam met jou ma of dogter en betaal net vir een van julle. Jou ma of dogter oefen dus gratis! Gaan na Quicket.co.za om nóú jou kaartjie te bespreek.

4. Bly jy in Kaapstad? Ry dan by Seinheuwel op vir die sonsondergang. Die paragliding-landingsplatform is die perfekte plek om ’n gesellige sonsondergang saam die hele gesin te geniet. Pak ’n piekniekmandjie en spaar ook sodoende jou ma ’n aand agter die potte.

5. Gee vir jou ma huisskoonmaak-koepons. Só gee jy vir jou ma die voorreg om haar gesin in te span sodat hulle met huishoudelike takies kan help.

6. Gaan kyk gerus die sonsopkoms en gaan voer die eende by James en Ethel Grey Park in Melrose Arch. Plaaslike inwoners glo dié park is ideaal vir die hele gesin - honde ingesluit! Gaan geniet ’n ontspanne gesinsdag en vier jou ma onder lowergroen bome. Dié park is tussen Edgewood Avenue en Melrose-straat in Melrose, Johannesburg.

7. Het jou ma ’n gunsteling film? Hou vir haar ’n fliekaand sodat sy van haar oud-gunstelinge met haar gesien kan geniet. Só ’n aand kan met warm-sjokolade, springmielies, gesigsmaskers en ma se gunsteling musiek gevier word.

8. Kook saam met jou gesin ’n Moedersdag-maaltyd. Kook gerus jou ma se gunstelinge. Maak seker dat jy en jou gesin alles na die tyd skoonmaak. Jy kan ook die tafel met haar gunsteling kleure versier deur blomme en servette as tematiese aspekte in ag te neem.


Kom vier Moedersdag met VIA (DStv-kanaal 147).

Al -stories

2018 se top-trourok-trends

Vir Nog

Jack Parow nou op Die Kliek

Vir Nog

Jou stylvolste Kersfees nóg met Rinet en Eugene

Vir Nog

Hou dié jaar Kersfees nes sjef Chris Erasmus

Vir Nog

Ontmoet ons “pin up”-kenner Honeybun Shortcake

Vir Nog

Moedige Melinda is nie jou poppie nie

Vir Nog

Bibi terug op VIA vir nog leespret

Vir Nog

Kom sit aan by Bertus Basson se feestafel

Vir Nog

Ontmoet Deur dik en dun se vier nuwe paartjies

Vir Nog

Leer ken psigiese medium Julia Theunissen

Vir Nog

Ontmoet Erfkos se Philicity Reeken

Vir Nog

Henriëtta nou terug op TV!

Vir Nog

Dana Snyman nou 'n TV-ster

Vir Nog

Ontmoet Marlene, ons sjef in Charroux

Vir Nog

Ons gesels met Skatkis se Sonia Scholtz

Vir Nog

Leer ken Skatkis se Hendrien Martins

Vir Nog

Ontmoet Skatkis se Riaan Bolt

Vir Nog

HUISGENOOT se Carmen Niehaus nou op jou TV

Vir Nog

SARIE se Herman Lensing nou 'n TV-ster!

Vir Nog

Ons gesels met RAPPORT se Hanlie Retief

Vir Nog