Teken in op die VIA-nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Skryf só vir ’n program in

Op watter program wil jy wees?

Testing the description box

Hartskos

Kom ons braai

Laat die potte prut

My droom-trourok

My plek of joune?

My sakpas-troue

Pasgetroud

Raai wat is toegedraai

Skoonpa-se-tong

Wie's my liefie?

Wil jy op VIA adverteer?

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27 11 217 3119


Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


Ons sal jou dan terugkontak en vir jou ’n voorstelvorm stuur. Vul asseblief hierdie vorm in en stuur dit vir ons terug. Jy sal binne twee maande van ons hoor.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


We will contact you back and send you a proposal form. Please fill it in and send it back to us. You will hear back from us within two months.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Of stuur ’n e-pos na...
info@viatv.co.za

En onthou, ons is ook op...

Menu

#WMJ: Wie is episode 8 se vloggers?

Meer stories

Bennie Fourie

Kitsfeite:

· Bennie is ’n akteur, regisseur en skrywer.

· Hy word deur gehore as Philip Coetzee gekenmerk (sy rol as prof. in die gewilde program, Phil 101.)

· Hy is mede-skepper van die gewilde program, Hotel, op kykNET.

· Hy het deelgevorm van die span wat die tweede seisoen van die kykNET drama, Sterlopers geskryf het.

· Bennie is op 3 Augustus 1988 gebore en is 30 jaar oud.

 

Volg hom op Instagram: @bennieboekfilm

 

Ammiël Smith

Kitsfeite:

· Ammiël het sy bemarkingsgraad in 2013 by Noordwes-universiteit in Potchefstroom verwerf.

· Hy het bekend geraak deur vir ’n lewensmaat by ’n verkeerslig te bedel.

· Hy het sowat 700 aansoeke gekry van jong meisies wat ook liefde soek.

· Ammiël is tans steeds alleenlopend.

· Hy wil graag teen 23 trou en klassifiseer homself as ’n voortreflike boerseun.

· Sy plaas-video’s is skreeusnaaks en stel mense aan ’n humoristiese kant van die plaaslewe voor.

 

Volg hom op Instagram: @ammielsmith

 

Pietie Beyers

Kitsfeite:

· Pietie is die aanbieder van VIA se nuwe program, Blitsbrein.

· Pietie ag sy pa as een van die nederigste mense wat hy ken.

· Sy pa en Johan Rupert was kamermaats op universiteit.

· Sy gesin was die basis wat hom ondersteun het. Hy het die vrymoedigheid ontwikkel om homself uit te leef omdat sy gesin vir hom die vryheid gegee het om homself kreatief uit te druk.

· Pietie was in PE in ’n Joodse primêre-skool. Toe hulle Kaap toe trek het hy by Jan van Riebeeck skool gegaan.

· Hy was as klein seuntjie mal daaroor om stories te skryf. Dit was een van sy gunsteling-stokperdjies.

· Hy sien sy hoërskool-loopbaan as een groot drama-spel. Hy het as rebel voorgekom om ’n stelling te maak.

Volg hom op Instagram: @pietiebeyers

 

Idees Vol Vrees

Regte naam: Kobus Galloway

Kitsfeite:

· Kobus is ’n kunstenaar en komediant.

· Hy geniet dit om mense te laat glimlag. Dit motiveer hom om met nuwe en kreatiewe konsepte vorendag te kom.

· Sy illustrasies neem baie lank om saam te stel. Hy teken alle prentjies self, dié proses verseker dat die humor perfek by die illustrasies inskakel. Sy sketse neem ongeveer 2-ure om te voltooi.

· Hy wou graag dubbelsinnigheid so effektief en verstaanbaar as moontlik laat voorkom.

· Hy begin sy konsepte by dinge wat hy om homself gewaar. Hy weet dadelik of iets die potensiaal het om mens te laat lag of nie.

· Hy het ’n lysie wat hy ronddra wat al sy idees bevat.

· Kobus bestuur ’n maatskappy met die naam Komedia Media CC. Hy werk ook as ’n ontwerper vir You, Drum en Huisgenoot.

Volg hom op Instagram: @ideesvolvrees

Al -stories

Laré Birk vertel ons van Kom ons trou, nou!

Vir Nog

2018 se top-trourok-trends

Vir Nog

Jack Parow nou op Die Kliek

Vir Nog

Jou stylvolste Kersfees nóg met Rinet en Eugene

Vir Nog

Hou dié jaar Kersfees nes sjef Chris Erasmus

Vir Nog

Ontmoet ons “pin up”-kenner Honeybun Shortcake

Vir Nog

Moedige Melinda is nie jou poppie nie

Vir Nog

Bibi terug op VIA vir nog leespret

Vir Nog

Kom sit aan by Bertus Basson se feestafel

Vir Nog

Ontmoet Deur dik en dun se vier nuwe paartjies

Vir Nog

Leer ken psigiese medium Julia Theunissen

Vir Nog

Ontmoet Erfkos se Philicity Reeken

Vir Nog

Henriëtta nou terug op TV!

Vir Nog

Dana Snyman nou 'n TV-ster

Vir Nog

Ontmoet Marlene, ons sjef in Charroux

Vir Nog

Ons gesels met Skatkis se Sonia Scholtz

Vir Nog

Leer ken Skatkis se Hendrien Martins

Vir Nog

Ontmoet Skatkis se Riaan Bolt

Vir Nog

HUISGENOOT se Carmen Niehaus nou op jou TV

Vir Nog

SARIE se Herman Lensing nou 'n TV-ster!

Vir Nog

Ons gesels met RAPPORT se Hanlie Retief

Vir Nog