Teken in op die VIA-nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Skryf só vir ’n program in

Op watter program wil jy wees?

Testing the description box

Hartskos

Kom ons braai

Laat die potte prut

My droom-trourok

My plek of joune?

My sakpas-troue

Pasgetroud

Raai wat is toegedraai

Skoonpa-se-tong

Wie's my liefie?

Wil jy op VIA adverteer?

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27 11 217 3119


Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


Ons sal jou dan terugkontak en vir jou ’n voorstelvorm stuur. Vul asseblief hierdie vorm in en stuur dit vir ons terug. Jy sal binne twee maande van ons hoor.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


We will contact you back and send you a proposal form. Please fill it in and send it back to us. You will hear back from us within two months.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Of stuur ’n e-pos na...
info@viatv.co.za

En onthou, ons is ook op...

Menu

Geldhelde: Bepalings en voorwaardes

Meer stories

Het jy self, of weet jy van iemand wat waarde in ongewone items sien – of dit nou ou langspeel plate, moderne kuns of unike speelgoed is, kom vertel ons. Dalk net is daardie ou bottel port, gerestoreerde koets, legendariese musiek instrument of getekende krieket kolf baie meer werd as wat jy dink. Ons is opsoek na mense wat die waarde in ongewone items raaksien en sodoende ‘n lekker neseier aan’t opbou is - kom vertel ons van goue beloftes wat die ongewone versamestukke inhou?-

  • Stuur jou beskrywing van jou ongewone items na ons voor 05 November 2018
  • Indien ons jou storie goedkeur, sal ons tussen 7 and 15 November 2018 met jou kontak maak
  • Persone wat in goedgekeurde stories optree, moet tussen 9 en 21 November beskikbaar wees vir verfilming
  • Alle datums hiermee bekendgemaak is onderworpe aan moontlike verandering - maar ons doen ons bes om dit te vermy
  • Inskrywings word beperk tot Gauteng provinsie
  • Jou deelname aan "Geldhelde" is onderworpe aan jou instemming om deel te neem aan die verfilming van die televisie produksie, asook die uitsaai van jou deelname en enige verfilmde materiaal op VIA se kanaal en enige ander elektroniese of digitale platforms insluitend sosiale media platforms vir 'n onbeperkte tydperk.
  • Met jou deelname aan "Geldhelde", onderwerp jy jou aan die termes en voorwaardes wat deur VIA voorgehou word en aanvaar jy onvoorwaardelik dat VIA nie verantwoordelik gehou sal word vir enige verlies of skade wat jou of jou eiendom mag toeval gedurende die tydperk van produksien nie.

Al -stories

#WMJ: Wie is episode 8 se vloggers?

Vir Nog

Laré Birk vertel ons van Kom ons trou, nou!

Vir Nog

2018 se top-trourok-trends

Vir Nog

Jack Parow nou op Die Kliek

Vir Nog

Jou stylvolste Kersfees nóg met Rinet en Eugene

Vir Nog

Hou dié jaar Kersfees nes sjef Chris Erasmus

Vir Nog

Ontmoet ons “pin up”-kenner Honeybun Shortcake

Vir Nog

Moedige Melinda is nie jou poppie nie

Vir Nog

Bibi terug op VIA vir nog leespret

Vir Nog

Kom sit aan by Bertus Basson se feestafel

Vir Nog

Ontmoet Deur dik en dun se vier nuwe paartjies

Vir Nog

Leer ken psigiese medium Julia Theunissen

Vir Nog

Ontmoet Erfkos se Philicity Reeken

Vir Nog

Henriëtta nou terug op TV!

Vir Nog

Dana Snyman nou 'n TV-ster

Vir Nog

Ontmoet Marlene, ons sjef in Charroux

Vir Nog

Ons gesels met Skatkis se Sonia Scholtz

Vir Nog

Leer ken Skatkis se Hendrien Martins

Vir Nog

Ontmoet Skatkis se Riaan Bolt

Vir Nog

HUISGENOOT se Carmen Niehaus nou op jou TV

Vir Nog

SARIE se Herman Lensing nou 'n TV-ster!

Vir Nog

Ons gesels met RAPPORT se Hanlie Retief

Vir Nog