Maalvleis-samoesas
Vir nog
Nuusbrief
Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.
Wees op VIA?
Adverteer op VIA
Klik hier om ons kommersiële span te kontak.
Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119
Vir vervaardigers
Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?
As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.
If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.
Meer resepte
Kruierige bierbrood
Bestanddele
handvol vars gemengde kruie (roosmaryn, tiemie, origanum), opgekap
1 kg bruismeel
2 bottels bier
1 t tafelsout
2 e botter
1 t growwe sout
Metode
1. Meng die kruie, bruismeel, bier en sout, en knie goed deur.
2. Sit die deeg in ’n gesmeerde pot en laat dit vir omtrent 1 uur met die deksel op ’n warm plek rys.
3. Sit die pot met die deeg oor matige kole en pak ook kole op die deksel om die brood van bo gaar te maak. Bak die brood vir 30-40 minute tot gaar.
4. Wanneer die brood gaar is, smeer dadelik botter op die warm kors en strooi growwe sout bo-oor.
5. Bedien vars en warm met vars plaasbotter.
Maalvleis-samoesas
Vir nog
Hoender met Bertus se brandrissiesous
Vir nog
Gys de Villiers se veganistiese fees
Vir nog