Nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Kanselleer
Teken in

Wees op VIA?

...

...

Kanselleer
Stuur inskrywing

Op watter program wil jy wees?

Kom ons braai

Kom ons braai: familie en vriende

Laat die potte prut

My plek of joune?

Myne vir joune

Adverteer op VIA

Klik hier om ons kommersiële span te kontak.

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119


Vir vervaardigers

Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Menu

Marmite-en-biltong-brood-en-botterpoeding

Meer resepte

Marmite-en-biltong-brood-en-botterpoeding 
genoeg vir 6 

100 g (110 ml) sagte botter, plus ekstra vir smeer 
1 knoffelhuisie, fyngekap 
1 hand vol sagte kruie (pietersielie, origanum en koljander), fyngekap 
40 g (1/3 potjie) Marmite of Bovril 
100 g-sak fyn poeierbiltong 
12 snye soet, botterige brood, soos brioche of mosbolletjies 
300 g beleë cheddar, gerasper 
4 eiers 
400 ml melk 
250 ml room 
45 ml dijonmosterd 
sout en varsgemaalde swartpeper 

 Metode:
1. Verhit oond tot 180 °C. Meng botter, knoffel, kruie, Marmite en biltong saam tot gladde mengsel. 
2. Maak toebroodjies met die snye brood, bottermengsel en kaas. 
3. Smeer broodpan van 20 x 12 cm goed met ekstra botter. 
4. Pak broodjies in pan sodat hulle regop staan. 
5. Meng eiers, melk, room en mosterd saam. Geur met sout en peper. 
6. Gooi oor brood en bak vir 20-25 minute of tot goudbruin en gaar. 
7. Laat afkoel tot louwarm. Keer uit op dienbord en sny in skywe. Sit voor. 

Al -resepte

Maalvleis-samoesas

Vir nog

Hoender met Bertus se brandrissiesous

Vir nog

Gys de Villiers se veganistiese fees

Vir nog