Nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Kanselleer
Teken in

Wees op VIA?

...

...

Kanselleer
Stuur inskrywing

Op watter program wil jy wees?

Die eetkamer

Klankbank

Kom ons braai: celebs

Adverteer op VIA

Klik hier om ons kommersiële span te kontak.

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119


Vir vervaardigers

Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Menu

Wortelkoek

Meer resepte

Genoeg vir 1 koek

 

Koek:

420 g (750 ml) bruismeel

15 ml koeksoda

1 ml sout

250 ml sonneblomolie

400 g (500 ml) suiker

4 eiers

2 Pink Lady appels, grofgerasper

320 g (750 ml) gerasperde wortels

1 x 440 g-blik pynappelmoes, gedreineer

5 ml kaneel

100 g fyn pekanneute

Versiersel:

1 x 250 g-houer gladde maaskaas

80 ml kondensmelk

sap en geel skil van 2 suurlemoene

fyn kaneel vir oorsif

 









































Verhit
die oond tot 180 °C en spuit ’n 30 cm- ringkoekpan goed met kleefwerende
kossproei.
Sif
die meel, koeksoda en sout saam. Klits die olie, suiker en eiers saam.
Voeg die oliemengsel
by die droë bestanddele en meng goed. Vou die appels, wortels, pynappelmoes,
kaneel en neute by die mengsel in. Giet die beslag in die voorbereide pan en
bak vir 35-40 minute of tot ’n toetspen skoon uitkom. (As jy ’n kolwyntjiepan
gebruik, bak sowat 20 minute.) Keer uit op ’n draadrak en laat afkoel.
Vir die versiersel:
m
eng
die maaskaas, kondensmelk, suurlemoensap en -skil tot glad. Skep die mengsel op
die koek en sif die kaneel oor.

Al -resepte

Maalvleis-samoesas

Vir nog

Hoender met Bertus se brandrissiesous

Vir nog

Gys de Villiers se veganistiese fees

Vir nog