Nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Kanselleer
Teken in

Wees op VIA?

...

...

Kanselleer
Stuur inskrywing

Op watter program wil jy wees?

Kom ons braai: celebs

Adverteer op VIA

Klik hier om ons kommersiële span te kontak.

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119


Vir vervaardigers

Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Menu

Pondkoek

Meer resepte

Genoeg vir een 18 cm-broodjie



 



225 g (245 ml) sagte botter



250 g (300 ml) strooisuiker



5 ml vanieljegeursel



4 eiers



80 ml aangesuurde
room (crème fra
îche)



190 g (340 ml) koekmeel



10 g mielieblom (maizina)



5 ml sout



Bolaag:



185 g (375ml) versiersuiker, gesif



5 ml vanieljegeursel



30 ml aangesuurde
room (crème fra
îche)




Verhit oond tot 180 °C. 
Voer 18 cm-broodpan uit met bakpapier en spuit goed met kleefwerende
kossproei. Klits botter, suiker en vanielje saam tot lig en romerig. Voeg eiers
een vir een by terwyl jy klits. Voeg aangesuurde room by en klits goed tot
gemeng. Vou meel, mielieblom en sout by en meng deur tot gladde beslag. Skep in
voorbereide pan en bak vir 25-30 minute of tot toetspen skoon uitkom. Laat vir
5 minute in pan afkoel. Keer uit op afkoelrakkie en laat afkoel tot koud.
Versier so:  Meng versiersuiker, vanielje
en aangesuurde room saam tot gladde mengsel. Plaas afgekoelde koek op
opdienbord en skep versiersel oor. Laat staan vir 30 minute buite sodat
versiersel harde korsie vorm. Sny in skywe en sit voor. 

Al -resepte

Maalvleis-samoesas

Vir nog

Hoender met Bertus se brandrissiesous

Vir nog

Gys de Villiers se veganistiese fees

Vir nog