Nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Kanselleer
Teken in

Wees op VIA?

...

...

Kanselleer
Stuur inskrywing

Op watter program wil jy wees?

Kom ons braai: celebs

Adverteer op VIA

Klik hier om ons kommersiële span te kontak.

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119


Vir vervaardigers

Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Menu

Sjokoladekoek

Meer resepte

Soos elke vrou ’n swart
rokkie in haar kas moet hê, moet elke kombuis ook ’n goeie en maklike
sjokoladekoekresep hê.
Dié een sal jou nooit in die steek laat
nie en kan van kolwyntjie tot groot koek wees. Dit was selfs al te sien op
kykNET se Koekedoor as die wenkoek van episode 1!



 



Genoeg vir 1 koek



 



5 Pink Lady appels



195 g (210 ml) botter



410 ml water



70 g (175 ml) kakaopoeier



420 g (750 ml) koekmeel



10 ml koeksoda



10 ml bakpoeier



600 g (710 ml) strooisuiker



3 eiers



190 ml karringmelk



200 g (250 ml) witsuiker



250 ml water



Sjokoladeversiersel:



650 g goeie sjokolade



500 ml room



125 g bessies



ekstra kakaopoeier vir rol



 



Spuit patroonpan met volume van 2 liter met kleefwerende
kossproei. Sny appels in papierdun skywe en voer die pan met die appelskywe
uit. Verhit oond tot 160 °C. Plaas botter en water in middelslag-kastrol en
bring tot kookpunt. Voeg kakao by en meng. Sif meel, koeksoda, bakpoeier en
suiker saam. Meng eiers en karringmelk. Voeg karringmelkmengsel by droë
bestanddele en meng goed. Gooi beslag in pan en bak 40-45 minute of tot
toetspen skoon uitkom. Bring suiker en water tot kookpunt en laat afkoel. Gooi
oor koek sodra dit uit die oond kom. Laat in pan afkoel vir 10 minute en keer
uit op afkoelrak. Vir die sjokoladeversiersel: bring room tot kookpunt en gooi
oor gekapte sjokolade. Roer tot gladde mengsel. Laat effens afkoel. Plaas
afgekoelde koek op dienbord en gooi sjokoladesous oor. Rol bessies in kakao en
pak bo-op. Sit voor. 

Al -resepte

Maalvleis-samoesas

Vir nog

Hoender met Bertus se brandrissiesous

Vir nog

Gys de Villiers se veganistiese fees

Vir nog