Maalvleis-samoesas
Vir nog
Nuusbrief
Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.
Wees op VIA?
Adverteer op VIA
Klik hier om ons kommersiële span te kontak.
Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119
Vir vervaardigers
Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?
As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.
If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.
Meer resepte
Die eenvoud van crème brûleé steel elke keer my hart. Die laaste skep
onder is die beste wanneer jy die appel en rooskonfyt raakskep!
Genoeg vir 6
APPELKONFYT
4 Pink Lady-® appels, gerasper met
skil aan
200 g (250 ml) suiker
60 ml roosstroop
ROOM
pitjies van 1 vanieljepeul of 5 ml vanieljegeursel
500 ml room
6 eiergele
60 ml kookwater
100 g (125 ml) strooisuiker
ekstra strooisuiker vir bolaag
KONFYT: Plaas al die bestanddele in ‘n kastrol en bring tot kookpunt.
Roer tot blink konfyt vorm. Haal van hitte af en hou eenkant.Verhit oond tot 140 °C. ROOM: Bring room, vanieljepitjies of -geursel tot kookpunt. Klits
eiergele en suiker saam in ‘n mengbak. Voeg warm room by eiergele terwyl jy
stadig klits. Plaas 6 glase of koppies met volume van 250 ml in ‘n oondpan –
ja, jou glase sal veilig wees, want jy bak teen baie lae temperatuur. Verdeel konfyt tussen glase. Gooi eiermengsel deur ‘n sif en verdeel
tussen die glase met die konfyt in. Vul oondpan met warm water tot halfpad die hoogte van die bak. Bak vir
sowat 30-40 minute in oond of tot dit die tekstuur van jellie het as jy liggies
teen die bak stamp. Plaas in yskas om verder te stol tot yskoud. Strooi 'n dun lagie strooisuiker oor die koue
crème brûlée. Gebruik 'n blaasvlam en brand die suiker tot 'n donker karamel
vorm. Sit dadelik voor.
Maalvleis-samoesas
Vir nog
Hoender met Bertus se brandrissiesous
Vir nog
Gys de Villiers se veganistiese fees
Vir nog