Nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Kanselleer
Teken in

Wees op VIA?

...

...

Kanselleer
Stuur inskrywing

Op watter program wil jy wees?

Kom ons braai: celebs

Adverteer op VIA

Klik hier om ons kommersiële span te kontak.

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119


Vir vervaardigers

Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Menu

Karamel-en-appelkoek

Meer resepte

Genoeg vir een 20 cm-koek



 



4 Pink Lady-® appels



300 ml melk



35 g donker kakao



250 g (270 ml) botter, in
blokkies gesny



200 g donkersjokolade, fyngekap



210 g (250 ml) strooisuiker



200 g (240 ml) bruinsuiker



5 ml vanieljegeursel



2 eiers



260 g (465 ml) bruismeel



Versiersel



250 g (270 ml) sagte botter



130 g (250 ml) versiersuiker,
gesif



385 g-blik karamelkondensmelk



karamelspringmielies



 



Verhit oond tot 180 °C. Spuit 2
x 20 cm-koekpanne goed met kleefwerende kossproei en voer uit met bakpapier. 
Sny appels in dun skywe en pak
in die pan. 
Plaas melk, kakao, botter,
sjokolade, suikers en vanieljegeursel in kastrol. Roer oor lae hitte tot alles
gesmelt is. Laat effens afkoel. Klits eiers een vir een by. Sif meel by en
klits tot gemeng. 
Verdeel beslag tussen twee
koekpanne en bak vir 35-45 minute of tot toetspen skoon uitkom. 
VERSIERSEL Klits botter tot lig
en romerig. Voeg versiersuiker en kondensmelk by en klits tot lig en romerig.
Skep mengsel in spuitsak met 1 cm-stertuit. 
Keer koeke uit op afkoelrak en laat afkoel. Plaas eerste koeklaag op dienbord.
Spuit helfte van versiersel in spiraalvorm op koeklaag. Sprinkel hand vol
springmielies oor. Plaas tweede koeklaag bo-op en spuit oorblywende versiersel
bo-op. Sprinkel springmielies bo-oor en sit voor. 

Al -resepte

Maalvleis-samoesas

Vir nog

Hoender met Bertus se brandrissiesous

Vir nog

Gys de Villiers se veganistiese fees

Vir nog