Maalvleis-samoesas
Vir nog
Nuusbrief
Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.
Wees op VIA?
Adverteer op VIA
Klik hier om ons kommersiële span te kontak.
Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119
Vir vervaardigers
Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?
As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.
If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.
Meer resepte
Genoeg vir 6-8
80 ml water
150 g (190 ml) suiker
4 Pink Lady-® appels, in dun skywe gesny. met skil aan
250 ml melk
125 ml room
4 eiergele
2 eiers
5 ml vanieljegeursel
75 g (95 ml) suiker
Verhit oond tot 160 °C. Bring
water en 150 g suiker tot kookpunt in ’n kastrol. Laat vinnig kook vir 8 – 10
minute tot goue karamel vorm. Spuit ’n broodpan van 10 x 15
cm of 18 cm ronde koekpan met kleefwerende kossproei. Pak appelskywe in pan en
gooi warm karamel oor. Laat staan tot gestol. Bring melk en room in ’n skoon
kastrol tot kookpunt. Klits eiergele, eiers, vanieljegeursel en 75 g suiker
saam tot lig en romerig. Voeg warm melkmengsel by terwyl jy roer. Gooi die
mengsel deur ’n sif in die broodpan. Plaas pan in oondbak. Vul
oondbak halfpad met warm water. Bedek pan met foelie en bak vir 50 – 60 minute
of tot gestol soos jellie. Haal uit oond en laat afkoel. Sit in yskas tot koud.
Keer versigtig uit op dienbord. Sit voor.
Maalvleis-samoesas
Vir nog
Hoender met Bertus se brandrissiesous
Vir nog
Gys de Villiers se veganistiese fees
Vir nog