Nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Kanselleer
Teken in

Wees op VIA?

...

...

Kanselleer
Stuur inskrywing

Op watter program wil jy wees?

Kom ons braai: celebs

Adverteer op VIA

Klik hier om ons kommersiële span te kontak.

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119


Vir vervaardigers

Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Menu

Gugelhupf

Meer resepte

Genoeg vir 8


200 g (290 ml) sagte botter

250 g (300 ml) strooisuiker

3 eiers

300 g (535 ml) koekmeel

15 ml bakpoeier

200 ml karringmelk

60 g (100 ml) fyn amandels

100 g gedroogde Pink Lady-® appels, baie fyngekap

30 ml kakaopoeier

VERSIERING

50 g gepelde amandels

100 g (125 ml) suiker

10 ml fyn kaneel

195 g (310 ml) versiersuiker

25 ml suurlemoensap


Verhit oond tot 180 °C. Plaas botter en suiker in elektriese menger se bak. Gebruik die mengspaan (K-beater) en klits mengsel teen hoë spoed tot lig en romerig – sowat 5-8 minute. Terwyl die menger loop, voeg jy die eiers een vir een by. Sif meel en bakpoeier saam en voeg by bottermengsel. Gooi karringmelk en amandels by die mengsel en vou alles saam tot gladde mengsel. Spuit ’n 25 cm-ringpan met patrone goed met kleefwerende kossproei. Gooi beslag in pan, maar hou sowat 150 ml van die mengsel terug. Meng kakaopoeier by oorblywende mengsel. Skep lepels vol van die sjokoladebeslag op wit mengsel in pan. Bak vir 30-35 minute of tot toetspen skoon uitkom. Laat afkoel en keer uit.

VERSIERING: Rooster amandels tot goudbruin in warm pan – sowat 5-8 minute. Meng suiker en kaneel saam. Plaas afgekoelde koek op opdienbord en sprinkel suiker oor koek. Meng versiersuiker en suurlemoensap saam tot gladde mengsel. Skep bo-oor koek. Pak amandels bo-op en sit voor. 


Al -resepte

Maalvleis-samoesas

Vir nog

Hoender met Bertus se brandrissiesous

Vir nog

Gys de Villiers se veganistiese fees

Vir nog