Nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Kanselleer
Teken in

Wees op VIA?

...

...

Kanselleer
Stuur inskrywing

Op watter program wil jy wees?

Kom ons braai: celebs

Adverteer op VIA

Klik hier om ons kommersiële span te kontak.

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119


Vir vervaardigers

Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Menu

Klapper-en-appelkoek

Meer resepte

Genoeg vir 1 koek van 20 cm


Koekbestanddele

300 g (325 ml) sagte botter 

620 g (1 190 ml) versiersuiker

6 eiers

100 g pistasieneute, fyngemaal 

4 kardemompeule, fyngemaal 

370 g (660 ml) koekmeel

10 ml bakpoeier

250 ml Pink Lady-® appels jogurt

1 Pink Lady-® appel, fyngerasper

100 ml melk

180 ml suurlemoensap

Versiersel

2 eierwitte

90 ml koue water

300 g (375 ml) strooisuiker 

250 ml gekoopte suurlemoensmeer


1 Verhit oond tot 180 °C. Voer drie losboompanne van 20 cm in deursnee uit met bakpapier en spuit goed met kleefwerende kossproei. 

2 Verroom botter en versiersuiker saam tot lig en romerig. Voeg eiers een-een by en klits deurentyd. Voeg res van koekbestanddele behalwe suurlemoensap by en meng tot gladde beslag vorm. 

3 Verdeel beslag tussen die drie panne en bak 30-45 minute of tot toetspen skoon uitkom. Haal uit oond en gooi suurlemoensap oor. Laat afkoel en keer uit. Sny elke koeklaag gelyk bo en verdeel in twee lae elk. 

4 Versiersel Bring kastrol met water tot kookpunt en plaas mengbak wat stewig pas bo-op. Klits eierwitte, water en strooisuiker 7 minute lank met elektriese klitser oor kookwater tot blink en styf. Verwyder van hitte en klits verder tot koel. 

5 Plaas ’n koeklaag op bord en smeer paar lepels vol suurlemoensmeer oor. Plaas tweede laag bo-op. Herhaal tot lae op is. Smeer buitekant van die koek met afgekoelde meringue. Brand bruin met kombuisblaasvlam en sit voor.


Al -resepte

Maalvleis-samoesas

Vir nog

Hoender met Bertus se brandrissiesous

Vir nog

Gys de Villiers se veganistiese fees

Vir nog