Nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Kanselleer
Teken in

Wees op VIA?

...

...

Kanselleer
Stuur inskrywing

Op watter program wil jy wees?

Kom ons braai: celebs

Adverteer op VIA

Klik hier om ons kommersiële span te kontak.

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119


Vir vervaardigers

Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Menu

Ons bepalings en voorwaardes

Meer stories
Hiermee die volledige reëls, bepalings en voorwaardes vir kykerskompetisies op VIA (DStv-kanaal 147) en VIA se sosiale media.

 

  • Gratis SMS’e kan nie gebruik word om vir SMS-kompetisies in te skryf nie. Jy moet die eienaar wees van die selfoon of die eienaar se toestemming hê om dit te gebruik.
  • SMS’e kos R1.50.
  • Jy mag soveel keer inskryf as wat jy wil.
  • Personeellede van Media24 en die borg, sowel as hul gesinne, mag nie inskryf ie.
  • Jy moet die vraag korrek beantwoord om in aanmerking te kom vir die prys.
  • Indien anders aangedui, sal wenners deur ’n lukrake trekking gekies word. Hulle sal of telefonies of per e-pos of per sosiale media in kennis gestel word. Indien wenners nie binne 10 dae vir VIA teruggekontak het nie, sal ’n nuwe wenner getrek word.
  • Media24 en die borg aanvaar geen verantwoordelik vir skade wat spuit uit deelname aan die kompetisie nie.
  • Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie geruil word vir kontant of ’n ander prys nie.
  • Dit is die wenner se verantwoordelikheid om kontakbesonderhede en ’n afleweringsadres te verskaf waar die prys bedags afgelewer kan word en/of ’n korrekte posadres.
  • Media24 en die borg aanvaar geen verantwoordlikheid vir verlore pryse weens ’, wenner wat nie beskikbaar is tydens aflewering nie.
  • Kontantpryse sal tussen 30 en 60 dae sedert die ontvangs van die nodige dokumentasie neem om inbetaal te word, tensy anders aangedui.
  • Aflewering van pryse sal tussen 4 en 6 weke neem, tensy anders aangedui.
  • Wenners van kompetisies mag vir drie maande vanaf die aankondiging dat hulle gewen het nie vir enige VIA-kompetisies in aanmerking kom nie, tensy daar geen ander inskrywings is nie.

Al -stories

Coenie verken die poësie verder

#WMJ: Wie is episode 8 se vloggers?

Laré Birk vertel ons van Kom ons trou, nou!

2018 se top-trourok-trends

Jack Parow nou op Die Kliek

Jou stylvolste Kersfees nóg met Rinet en Eugene

Hou dié jaar Kersfees nes sjef Chris Erasmus

Ontmoet ons “pin up”-kenner Honeybun Shortcake

Moedige Melinda is nie jou poppie nie

Bibi terug op VIA vir nog leespret

Kom sit aan by Bertus Basson se feestafel

Ontmoet Deur dik en dun se vier nuwe paartjies

Leer ken psigiese medium Julia Theunissen

Ontmoet Erfkos se Philicity Reeken

Henriëtta nou terug op TV!

Dana Snyman nou 'n TV-ster

Ontmoet Marlene, ons sjef in Charroux

Ons gesels met Skatkis se Sonia Scholtz

Leer ken Skatkis se Hendrien Martins

Ontmoet Skatkis se Riaan Bolt

HUISGENOOT se Carmen Niehaus nou op jou TV

SARIE se Herman Lensing nou 'n TV-ster!

Ons gesels met RAPPORT se Hanlie Retief