Nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Kanselleer
Teken in

Wees op VIA?

...

...

Kanselleer
Stuur inskrywing

Op watter program wil jy wees?

Die eetkamer

Klankbank

Kom ons braai: celebs

Adverteer op VIA

Klik hier om ons kommersiële span te kontak.

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119


Vir vervaardigers

Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Menu

Bepalings en Voorwaardes vir Vakansietyd-naweek we

Meer stories
Die prys wat u gewen het behels ʼn NAWEEK (VRYDAG (14:00) tot SONDAG (10:00)) in ʼn standaard eenheid by een van ons sewe selfsorgvakansieoorde van u keuse. Dié oorde is ATKV-Buffelspoort naby Rustenburg, ATKV-Drakensville aan die voete van die Drakensberge naby Bergville, ATKV-Eiland Spa naby Tzaneen, ATKV-Goudini Spa naby Worcester, ATKV-Hartenbos langs Mosselbaai, ATKV-Klein-Kariba naby Bela Bela en ATKV Natalia by Illovo in KwaZulu-Natal. 

Vir meer inligting oor die oorde, kan u gerus die webwerf besoek by www.atkvoorde.co.za. Die prys sluit akkommodasie vir VIER persone in. Omdat dit selfsorgoorde is, moet u asseblief self voorsiening maak vir alle etes. Daar is wel restaurant- en winkelfasiliteite indien u daarvan gebruik wil maak. Beddegoed, handdoeke, toiletpapier en eetgerei word verskaf, maar geen vadoeke en seep nie. 

VOORWAARDES EN TERME SOOS AANGEDUI MOET NAGEKOM WORD, ANDERS IS DIE PRYS ONGELDIG 
Die prys/akkommodasie is geldig tot 28 Februarie 2025. 
Die borgskap kan nie verleng word nie, en moet in bogemelde periode gebruik word. 
Die prys is nie geldig gedurende die skoolvakansie en oor langnaweke nie. 
Die prys is nie oordraagbaar/verkoop- of omruilbaar nie. 
Pryswenner moet identifiseerbaar wees by oord. 
Vervoerkoste na en van die oord is vir u eie rekening.

Al -stories

Coenie verken die poësie verder

#WMJ: Wie is episode 8 se vloggers?

Laré Birk vertel ons van Kom ons trou, nou!

2018 se top-trourok-trends

Jack Parow nou op Die Kliek

Jou stylvolste Kersfees nóg met Rinet en Eugene

Hou dié jaar Kersfees nes sjef Chris Erasmus

Ontmoet ons “pin up”-kenner Honeybun Shortcake

Moedige Melinda is nie jou poppie nie

Bibi terug op VIA vir nog leespret

Kom sit aan by Bertus Basson se feestafel

Ontmoet Deur dik en dun se vier nuwe paartjies

Leer ken psigiese medium Julia Theunissen

Ontmoet Erfkos se Philicity Reeken

Henriëtta nou terug op TV!

Dana Snyman nou 'n TV-ster

Ontmoet Marlene, ons sjef in Charroux

Ons gesels met Skatkis se Sonia Scholtz

Leer ken Skatkis se Hendrien Martins

Ontmoet Skatkis se Riaan Bolt

HUISGENOOT se Carmen Niehaus nou op jou TV

SARIE se Herman Lensing nou 'n TV-ster!

Ons gesels met RAPPORT se Hanlie Retief