Lek jou lippe af
Portugese plaasbrood met piri-piri-garnale
Vir nog
Nuusbrief
Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.
Wees op VIA?
Adverteer op VIA
Klik hier om ons kommersiële span te kontak.
Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119
Vir vervaardigers
Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?
As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.
If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.
Meer resepte
Bedien 12
Bestanddele
250 ml (1 koppie) koekmeel
25ml (5 teelepel) bakpoeier
180ml (3/4 koppie) strooisuiker
45ml (3 eetlepels) kakao
’n Knippie sout
4 groot eiers
125ml (1/2 koppie) olie
125ml (1/2 koppie) water
2.5ml (1/2 teelepel) vanielje-ekstrak
Vir die versiersel
250g sagte botter
300g versiersuiker
125ml (½ koppie) kakao-poeier
Kookwater
1 pakkie Whispers
1 pakkie framboos
5 kruisementtakkies
Stappe
Vir die koek – voorverhit die oond op 180°C
Sproei ’n toebroodjie- of losboompan met nie-kleef-sproei
Sif die meel, bakpoeier, strooisuiker en sout in ’n bak
Verdeel die eiers in twee skoon bakkies
Voeg die olie, water en vanielje tot die eiergele by
Klits die eiermengsel tot dit lig en donserig is
Voeg die eiermengsel by die droë bestanddele en meng goed deur
Klits die eierwitte met ’n skoon klitser tot ’n sagte spits in ’n skoon bak en vou liggies die koekmengsel in
Gooi die mengsel in die voorbereide planne
Bak vir 25 minute in ’n toebroodjiepan OF 40 minute in ’n losboompan
Om te toets of die koek deurgebak is, druk ’n sosatiepen of ’n mes in die middel van die koek – dit moet skoon uitkom
Laat die koek vir vyf minute afkoel en verwyder dan uit die panne
Laat die koek dan heeltemal afkoel
Vir die versiersel – plaas die sagte botter in ’n mengbak
Sif die versiersuiker en kakao in ’n bak en voeg dan ’n lepel op ’n slag by die botter terwyl jy meng
Klits die mengsel goed deur en voeg genoeg kookwater om die mengsel ’n smeerbare konsistensie te gee
Om aanmekaar te sit en te bedien
Plaas een laag van die sponskoek op ’n koekplaat en smeer ’n derde van die versiersel oor
Plaas die ander sponskoek bo-op die gesmeerde een en smeer die res van die versiersel oor die koek
Versier die koek met Whispers, framboos en kruisementblare
Nuwe episodes van Lek jou lippe af wys elke Donderdag om 16:30.
Portugese plaasbrood met piri-piri-garnale
Vir nog
Victoriaanse sponskoek met vinnige aarbeikonfyt
Vir nog
Rissie-en-vark-pakkies met Nam Jim-doopsous
Vir nog
Char siu-eend met Mandarynse pannekoek
Vir nog
Biergebraaide hoendertaco’s
Vir nog
Mini-melktertjies
Vir nog
Tradisionele bobotie met tamatie-ui-sambals
Vir nog
Hoenderkorma met naanbrood en komkommerriata
Vir nog
Die beste biefburger ooit!
Vir nog
Churro's met sjokolade
Vir nog
Italiaanse gnocchi
Vir nog
Franse uiesop met Gruyere-croutons
Vir nog
Gesonde rooifluweelkolwyntjies
Vir nog
Lamtjops met jogurtsous en koeskoes
Vir nog
Mossels in appelwynsous met skyfies
Vir nog
Garnaal-en-groente-tempoera met doopsous
Vir nog
Pavlova met vars vrugte en gespinde suiker
Vir nog
Tamatiebredie en blomkoolrys
Vir nog
Gevulde, ontbeende hoender
Vir nog
Bokmelkkaas-tert
Vir nog
Groente-en-hoender-roerbraai
Vir nog
Frittatas en mieliebrood
Vir nog
Kaassoufflé
Vir nog
Rooibos-panna cotta
Vir nog
Linguini met peri-peri-garnaalsous
Vir nog
Die heel beste biesftuk en aartappelskyfies!
Vir nog
Die perfekte gebraaide hoender en aartappels
Vir nog
Krapkoekies
Vir nog
Maklike benediktuseiers
Vir nog